Remember to press submit at the bottomOnthou die Versend knoppie heelonder
Mosselbaai Beurt-krag
/ Mossel Bay Load shedding
ESKOM se huidige fase kan vasgestel word hieronder op “eskomstagealert”. Onderhewig aan Eskom, is die Mosselbaai skedule vir vandag is S = Stadium(Stage). Die tye werk kumulatief. Voorbeeld: As S[→3] geld, moet S[→1], ook S[→2] saamgelees word. Die laaste tydperk (T) van ‘n aaneen blok kan met tot 30 minute korter wees. Moet nie dadelik hoĆ«-gebruik toerusting aanskakel nie, want die netwerk neem tyd om die elektriese lading te stabiliseer.